| ||||||||
|
|
NORTH WEST Ope Kampioenskappe 2011 3 September 2011
Dirkie Uys Skietbaan - Potchefstroom Navrae: J. du Toit Sel: (018) 264-3036 Sel: 082 375 7257
Voorwaardes
Reëls: Die kompetisie sal volgens SABU reëls geskiet word. Dit sluit in Klasifikasie, V-kolle, ammunisie en snellergewig.
Formaat: 03/09/2011: Individuele kompetisie
Klasse : A, B, F, Junior(O/25), Veterane(Bo 60)
Alle individuele wedstryde sal “ string shooting” geskiet word.
Baankomitee: T Breedt, A Basson, J du Toit.
Inskrywingsgelde: R150.00 per persoon. Studente en Juniors : R 100
Klagtes: Moet by die baanoffisier ingedien word vir hantering deur die baankomitee.
Inspeksie: Baankomitee het die reg om enige skut se geweer, ammunisie te inspekteer of te laat inspekteer.
Pryse: Kortafstand: A, B, FTR, F int en 303 Langafstand: A, B, FTR, F int en 303 Groot Totaal: A, B, FTR, F int, Junior, Veterane, Dames en 303
Verversings: Tee en verversings met inskrywing. Verversings sal beskikbaar wees tydens skiet. Die kroeg sal na afloop van dag se skiet beskikbaar wees.
Akkommodasie : Skuts moet asb eie akkomodasie reël.
PROGRAM: SATERDAG 3 SEPTEMBER 2011
Aanvangstyd 7h30 Inskrywings 7h30 - 8h30 Skiet stiptelik: 8h30
Afstande: 1: 300 tree 10+2+1 2: 600 tree 11+2 3: 900 tree 10+2 4: 1000 tree 11+2
|
|
Last modified: 02/28/12 |