BAVIAANSPOORT OPE PRYSSKIET

28 Januarie -
2012 @ 08h30
Genl. Piet Joubert skietbaan
Inskrywings kan reeds vanaf 07h30 op die baan gedoen word.
PROGRAM
-
Wedstryd 1 (Kort Afstand):
-
Wedstryd 2 (Lang Afstand):
-
Wedstryd 3 (Groot Totaal)
INSKRYWING
-
Individuele kompetisie :
R150.00 per skut.
-
Juniors (o/21)
: R70.00 per skut.
-
V-kol wedstryd
: R10.00 per skut.
-
Genomineerde Pare :
R10.00 per skut.
ALGEMEEN
-
SABU reëls sal van toepassing
wees.
-
Baankomitee : EA Venter, LD van
Vuuren en PS Welgemoed.
-
Daar sal geen verversings op
die baan te koop wees nie. Die dokter sal wel na afloop van die skiet
beskikbaar wees.
Kom geniet ‘n lekker skiet saam met ons!!
|